# LANGUAGE translation of Drupal (modules/aggregator.module) # Copyright YEAR NAME # Generated from file: aggregator.module,v 1.233.2.1 2005/04/07 22:47:24 unconed # msgid "" msgstr "" "Project-Id-Version: 1.0\n" "POT-Creation-Date: 2005-04-15 17:59+0000\n" "PO-Revision-Date: 2005-04-19 10:23+0200\n" "Last-Translator: Kobus Myburgh \n" "Language-Team: Kobus \n" "MIME-Version: 1.0\n" "Content-Type: text/plain; charset=utf-8\n" "Content-Transfer-Encoding: 8bit\n" "Plural-Forms: nplurals=2; plural=(n != 1);\n" "X-Poedit-Language: Afrikaans\n" "X-Poedit-Country: SOUTH AFRICA\n" #: modules/aggregator.module:15 msgid "" "\n" "

Thousands of sites (particularly news sites and weblogs) publish their latest headlines and/or stories in a machine-readable format so that other sites can easily link to them. This content is usually in the form of an RSS feed (which is an XML-based syndication standard).

\n" "

You can read aggregated content from many sites using RSS feed readers, such as Amphetadesk.

\n" "

Drupal provides the means to aggregate feeds from many sites and display these aggregated feeds to your site's visitors. To do this, enable the aggregator module in site administration and then go to the aggregator configuration page, where you can subscribe to feeds and set up other options.

\n" "

How do I find RSS feeds to aggregate?

\n" "

Many web sites (especially weblogs) display small XML icons or other obvious links on their home page. You can follow these to obtain the web address for the RSS feed. Common extensions for RSS feeds are .rss, .xml and .rdf. For example: Slashdot RSS.

\n" "

If you can't find a feed for a site, or you want to find several feeds on a given topic, try an RSS syndication directory such as Syndic8.

\n" "

To learn more about RSS, read Mark Pilgrim's What is RSS and WebReference.com's The Evolution of RSS articles.

\n" "

NOTE: Enable your site's XML syndication button by turning on the Syndicate block in block management.

\n" "

How do I add a news feed?

\n" "

To subscribe to an RSS feed on another site, use the aggregation page.

\n" "

Once there, click the new feed tab. Drupal will then ask for the following:

\n" "
    \n" "
  • Title -- The text entered here will be used in your news aggregator, within the administration configuration section, and as a title for the news feed block. As a general rule, use the web site name from which the feed originates.
  • \n" "
  • URL -- Here you'll enter the fully-qualified web address for the feed you wish to subscribe to.
  • \n" "
  • Update interval -- This is how often Drupal will scan the feed for new content. This defaults to every hour. Checking a feed more frequently that this is typically a waste of bandwidth and is considered somewhat impolite. For automatic updates to work, cron.php must be called regularly. If it is not, you'll have to manually update the feeds one at a time within the news aggregation administration page by using update items.
  • \n" "
  • Categorize news items -- As items are received from a feed they will be put in any categories you have selected here.
  • \n" "
\n" "

Once you have submitted the new feed, check to make sure it is working properly by selecting update items on the aggregation page. If you do not see any items listed for that feed, edit the feed and make sure that the URL was entered correctly.

\n" "

Adding categories

\n" "

News items can be filed into categories. To create a category, start at the aggregation page.

\n" "

Once there, select new category from the menu. Drupal will then ask for the following:

\n" "
    \n" "
  • Title -- The title will be used in the news by topics listing in your news aggregator and for the block created for the bundle.
  • \n" "
  • Description -- A short description of the category to tell users more details about what news items they might find in the category.
  • \n" "
\n" "

Using the news aggregator

\n" "

The news aggregator has a number of ways that it displays your subscribed content:

\n" "
    \n" "
  • News aggregator (latest news) -- Displays all incoming items in the order in which they were received.
  • \n" "
  • Sources -- Organizes incoming content by feed, displaying feed titles (each of which links to a page with the latest items from that feed) and item titles (which link to that item's actual story/article).
  • \n" "
  • Categories -- Organizes incoming content by category, displaying category titles (each of which links to a page with the latest items from that category) and item titles (which link to that item's actual story/article).
  • \n" "
\n" "

Pages that display items (for sources, categories, etc.) display the following for each item:\n" "

    \n" "
  • The title of the item (its headline).
  • \n" "
  • The categories that the item belongs to, each of which links to that particular category page as detailed above.
  • \n" "
  • A description containing the first few paragraphs or a summary of the item (if available).
  • \n" "
  • The name of the feed, which links to the individual feed's page, listing information about that feed and items for that feed only. This is not shown on feed pages (they would link to the page you're currently on).
  • \n" "
\n" "

Additionally, users with the administer news feeds permission will see a link to categorize the news items. Clicking this will allow them to select which category(s) each news item is in.

\n" "

Technical details

\n" "

Drupal automatically generates an OPML feed file that is available by selecting the XML icon on the News Sources page.

\n" "

When fetching feeds Drupal supports conditional GETs, this reduces the bandwidth usage for feeds that have not been updated since the last check.

\n" "

If a feed is permanently moved to a new location Drupal will automatically update the feed URL to the new address.

" msgstr "" "\n" "

Duisende web bladsye (veral nuus bladsye en weblogs) publiseer hulle jongste hooftrekke en/of stories in 'n masjien-leesbare formaat sodat ander web bladsye maklik met hulle kan skakel. Die inhoud is gewoonlik in die vorm van 'n RSS voer (wat 'n XML-gebaseerde sindikasie standaard is).

\n" "

Jy kan versamelde inhoud van verskeie web bladsy lees deur gebruik te maak van RSS voer lesers, soos Amphetadesk.

\n" "

Drupal verskaf die funksionaliteit om voere van web bladsye af te versamel en om dit te vertoon aan jou web blad besoekers. Om dit te doen, moet die aggregator module in die administrasie afdeling aangeskakel word en dan tot die spesifieke versameling in te skryf vanaf die versamelings opstellingsbladsy en hulle opstellings verander.

\n" "

Waar vind ek RSS voere om te versamel?

\n" "

Baie web bladsye (veral vertoon klein XML ikone of ander duidelik sigbare skakels op hulle tuisblad. Jy kan hierdie skakels volg om die web adres vir die RSS voer te kry. Algemene agtervoegsels vir RSS is .rss, .xml, en .rdf. Byvoorbeeld: Slashdot RSS.

\n" "

Indien jy nie 'n voer vir 'n web blad kan kry nie, of jy is opsoek na verskeie voere omtrent 'n spesifieke onderwerp, probeer gerus ;n sindikasie gids soos Syndic8.

\n" "

Om meer te wete te kom omtrent RSS, lees Mark Pilgrim se What is RSS en WebReference.com se The Evolution of RSS artikels.

\n" "

NOTA: Aktiveer jou web blad se XML sindikasie deur die XML knoppie in die blok-bestuur aan te skakel.

\n" "

Hoe voeg ek 'n nuusvoer by?

\n" "

Om in te skryf tot 'n RSS voer op 'n ander web blad, gebruik die versamelingsbladsy.

\n" "

Sodra jy daar is, kliek die nuwe voer bladsy (tab). Drupal sal dan vir jou vra vir die volgende::

\n" "
    \n" "
  • Titel -- Die teks wat hier ingelees word sal gebruik word in jou nuus-versamelaar binne in die administrasie konfigurasie gedeelte, en as 'n titel vir die nuus voer-blok. As 'n algemene reël, gebruik die web blad se naam vanwaar die voer sy ontstaan het vir die titel.
  • \n" "
  • URL -- Hier vul jy die volle web adres vir die voer in waarvoor jy wil inskryf.
  • \n" "
  • Opdateringsinterval -- Hierdie spesifiseer hoe gereeld Drupal die voer gaan kontroleer vir nuwe inligting. Die verstekwaarde is elke uur. Om meer gereeld te kyk is gewoonlik 'n vermorsing van bandwydte en word tot 'n mate as ongeskik bestempel. Vir die outomatiese opdatering om te werk, moet cron.php gereeld geroep word. Indien nie, sal jy die voere self, een-vir-een moet opdateer in die administrasie bladsye deur gebruik te maak van opdateer items skakel.
  • \n" "
  • Kategoriseer nuus items -- Indien items ontvang word van 'n voer, sal hulle geplaas word in die kategorieëwat jy vir hulle hier geselekteer het.
  • \n" "
\n" "

Sodra jy 'n nuwe voer gestoor het, maak seker dat die korrek werk deur die opdateer items skakel op die < em>aggregation bladsy te kliek. Indien jy nie enige items gelys sien vir daardie voer nie, redigeer die voer en maak seker dat die URL korrek ingelees is.

\n" "

Om kategorieë by te sit

\n" "

Nuus items kan gesorteer word in kategorieë. Om 'n nuwe kategorie te skep, begin by die aggregation bladsy.

\n" "

Wanneer jy daar is, kies nuwe kategorie van die menu. Drupal sal dan vra vir die volgende inligting:

\n" "
    \n" "
  • Titel -- Die titel word gebruik in die nuus by onderwerp lys in jou nuusversamelaar en vir die blok geskep vir die bondel.
  • \n" "
  • Beskrywing -- 'n Kort beskrywing van die kategorie om gebruikers meer detail te gee oor watter nuus items hulle in die kategorie kan kry.
  • \n" "
\n" "

Gebruik van die nuusversamelaar

\n" "

Die nuusversamelaar het verskeie maniere hoe dit inhoud op jou web blad kan vertoon:

\n" "
    \n" "
  • Nuusversamling (jongste nuus) -- Vertoon alle inkomende items in die orde waarin hulle ontvang word.
  • \n" "
  • Bronne -- Organiseer inkomende inhoud gerangskik volgens voer, deur voertitels te vertoon (wat elkeen wat skakel na 'n bladsy met die jongste items van daardie voer) en item titels (wat elkeen skakel na die spesifieke item se volledige storie of artikel).
  • \n" "
  • Kategorieë -- Organiseer inkomende inhoud in kategorieë, en vertoon die kategorie titels (waarvan elkeen skakel na 'n bladsy met die jongste items in daardie kategorie) en item titels (wat elkeen skakel na die item se volledige storie of artikel) .
  • \n" "
\n" "

Bladsye wat items vertoon (vir bronne, kategorieë, ens.) vertoon die volgende vir elke item:\n" "

    \n" "
  • Die titel van die item (sy hooftrek).
  • \n" "
  • Die kategorieë waaraan die item behoort, elk met sy skakels na die spesifieke kategorie bladsy soos gedetailleerd hierbo.
  • \n" "
  • 'n Beskrywing van die item bestaande uit die eerste paar paragrawe van die item (indien beskikbaar).
  • \n" "
  • Die naam van die voer, wat skakel na die individuele voer se bladsy, en lys inligting omtrent die voer en die items vir daardie voer alleenlik. Hierdie word nie vertoon op die voerbladsye nie (hulle sal eerder skakel na die bladsy waar jy jouself huidiglik bevind.
  • \n" "
\n" "

Verder, gebruikers met die administreer nuusvoere toegang sal 'n skakel sien om nuus items te kategoriseer. Indien hierdie skakel gevolg word sal dit hulle toelaat om te kies in watter kategorie of kategorieë elk van hierdie nuusitems in hoort.

\n" "

Tegniese besonderhede

\n" "

Drupal genereer outomaties die OPML voer lêer wat beskikbaar is deur die XML ikoon op die Nuusbronne bladsy te kliek.

\n" "

Wanneer Drupal nuusitems gaan haal, ondersteun dit conditional GETs, wat verseker dat minder bandwydte gebruik word vir voere wat nie opgedateer is sedert die laaste versameling nie.

\n" "

Indien 'n voer permanent verskuif word na 'n nuwe plek, sal Drupal outomaties die voer-URL opdateer na die nuwe adres.

" #: modules/aggregator.module:61 msgid "Aggregates syndicated content (RSS and RDF feeds)." msgstr "Versamel gesindikeerde inhoud (RSS en RDF voere)." #: modules/aggregator.module:63 msgid "

Thousands of sites (particularly news sites and weblogs) publish their latest headlines and/or stories in a machine-readable format so that other sites can easily link to them. This content is usually in the form of an RSS feed (which is an XML-based syndication standard). To display the feed or category in a block you must decide how many items to show by editing the feed or block and turning on the feed's block.

" msgstr "

Duisende web bladsye (veral nuus bladsye en weblogs) publiseer hulle jongste hooftrekke en/of stories in 'n masjien-leesbare formaat sodat ander web bladsye maklik met hulle kan skakel. Die inhoud is gewoonlik in die vorm van 'n RSS voer (wat 'n XML-gebaseerde sindikasie standaard is). Om die voer of kategorie te vertoon in 'n blok, moet jy besluit hoeveel items om te vertoon deur die voer of blok te redigeer en om die voer se blok aan te sit.

" #: modules/aggregator.module:65 msgid "

Add a site that has an RSS/RDF feed. The URL is the full path to the RSS feed file. For the feed to update automatically you must run \"cron.php\" on a regular basis. If you already have a feed with the URL you are planning to use, the system will not accept another feed with the same URL.

" msgstr "

Voeg 'n web blad by wat 'n RSS/RDF voer het. Die URL is die volle pad tot die RSS voer-lêer. Vir die voer om outomaties op te dateer, moet \"cron.php\" gereeld uitgevoer word. Indien jy alreeds 'n voer het met die URL wat jy beplan om te gebruik, sal die stelsel jou nie toelaat om 'n ander voer met dieselfde URL te skep nie.

" #: modules/aggregator.module:67 msgid "

Categories provide a way to group items from different news feeds together. Each news category has its own feed page and block. For example, you could tag various sport-related feeds as belonging to a category called Sports. News items can be added to a category automatically by setting a feed to automatically place its item into that category, or by using the categorize items link in any listing of news items.

" msgstr "

Kategorieë verskaf 'n manier om items te groepeer van verskillende voere. Elke nuus kategorie het6 sy eie voer bladsy en blok. Byvoorbeeld, jy kan verskeie sport-verwante voere groepeer in 'n kategorie genoem Sport. Nuusitems kan dan toegevoeg word tot daardie kategorie, deur 'n voer te stel om outomaties sy items in daardie kategorie te plaas, of deur gebruik te maak van die kategoriseer items skakel in enige lys van nuusitems.

" #: modules/aggregator.module:76 msgid "Items shown in sources and categories pages" msgstr "Items vertoon in bronne en kategorie-bladsye" #: modules/aggregator.module:76 msgid "The number of items which will be shown with each feed or category in the feed and category summary pages." msgstr "Die aantal items sal vertoon word met elke voer of kategorie in die voer asook die kategorie-opsommingsbladsye." #: modules/aggregator.module:77 msgid "Discard news items older than" msgstr "Verwerp nuusitems ouer as" #: modules/aggregator.module:77 msgid "Older news items will be automatically discarded. Requires crontab." msgstr "Ouer nuus items sal outomaties weggegooi word. Benodig crontab." #: modules/aggregator.module:78 msgid "Category selection type" msgstr "Kategorie seleksie tipe" #: modules/aggregator.module:78 msgid "checkboxes" msgstr "merkboksies" #: modules/aggregator.module:78 msgid "multiple selector" msgstr "meervoudige selektor" #: modules/aggregator.module:78 msgid "The type of category selection widget which is shown on categorization pages. Checkboxes are easier to use; a multiple selector is good for working with large numbers of categories." msgstr "Die tipe van die kategorie seleksie wiggie wat getoon is op die kategoriseer bladsye. Merkboksies is makliker om te gebruik; meervoudige selektors is beter wanneer groot aantal kategorieë bestaan." #: modules/aggregator.module:106;352;401;407;465;0 msgid "aggregator" msgstr "versamelaar" #: modules/aggregator.module:108 msgid "edit feed" msgstr "redigeer voer" #: modules/aggregator.module:111 msgid "edit category" msgstr "redigeer kategorie" #: modules/aggregator.module:114;708 msgid "remove items" msgstr "verwyder items" #: modules/aggregator.module:117;708 msgid "update items" msgstr "opdateer items" #: modules/aggregator.module:123 msgid "add feed" msgstr "voeg voer by" #: modules/aggregator.module:126 msgid "add category" msgstr "voeg kategorie by" #: modules/aggregator.module:130 msgid "news aggregator" msgstr "nuusversamelaar" #: modules/aggregator.module:133 msgid "sources" msgstr "bronne" #: modules/aggregator.module:146;162 msgid "categorize" msgstr "kategoriseer" #: modules/aggregator.module:171 msgid "opml" msgstr "opml" #: modules/aggregator.module:201 msgid "%title category latest items" msgstr "%title kategorie jongste items" #: modules/aggregator.module:205 msgid "%title feed latest items" msgstr "%title voer jongste items" #: modules/aggregator.module:217 msgid "Number of news items in block" msgstr "Aantal nuusitems in blok" #: modules/aggregator.module:236 msgid "View this feed's recent news." msgstr "Bekyk hierdie voer se onlangse nuus." #: modules/aggregator.module:244 msgid "View this category's recent news." msgstr "Bekyk hierdie kategorie se onlangse nuus." #: modules/aggregator.module:268 msgid "Removed news items from %site." msgstr "Nuusitems verwyder vanaf %site." #: modules/aggregator.module:348 msgid "No new syndicated content from %site." msgstr "Geen nuwe gesindikeerde inhoud vanaf %site nie." #: modules/aggregator.module:352 msgid "Updated URL for feed %title to %url." msgstr "URL vir voer %title opgedateer na %url." #: modules/aggregator.module:400 msgid "Syndicated content from %site." msgstr "Gesindikeerde inhoud vanaf %site." #: modules/aggregator.module:406 msgid "Failed to parse RSS feed %site: %error." msgstr "Kon nie RSS voer van %site uitvoer nie: %error." #: modules/aggregator.module:464 msgid "Failed to parse RSS feed %site: %error at line %line." msgstr "Kon nie die RSS voer van %site uitvoer nie: %error op lyn %line." #: modules/aggregator.module:553 msgid "Failed to parse entry from %site feed: suspicious input data." msgstr "Kon nie die item vanaf %site voer lees nie: verdagte invoerdata." #: modules/aggregator.module:632 msgid "The name of the feed; typically the name of the web site you syndicate content from." msgstr "Die naam van die voer; tipies die naam van die web blad waar die die inhoud vanaf kry." #: modules/aggregator.module:633 msgid "The fully-qualified URL of the feed." msgstr "Die volledige URL vir die voer." #: modules/aggregator.module:634 msgid "Update interval" msgstr "Opdateringsinteval" #: modules/aggregator.module:634 msgid "The refresh interval indicating how often you want to update this feed. Requires crontab." msgstr "Die opdateringsinterval dui aan hoe gereeld jy die voer wil opdateer. Benodig crontab." #: modules/aggregator.module:645 msgid "Categorize news items" msgstr "Kategoriseer nuus items" #: modules/aggregator.module:645 msgid "New items in this feed will be automatically filed in the the checked categories as they are received." msgstr "Nuwe items in hierdie voer sal outomaties gesorteer word in die kategorieë waarin hulle ontvang word." #: modules/aggregator.module:703 msgid "Feed overview" msgstr "Vooeroorsig" #: modules/aggregator.module:705;716 msgid "Items" msgstr "Items" #: modules/aggregator.module:705;1042 msgid "Last update" msgstr "Laste opdatering" #: modules/aggregator.module:705 msgid "Next update" msgstr "Volgende opdatering" #: modules/aggregator.module:708;708 msgid "never" msgstr "nooit" #: modules/aggregator.module:708 msgid "%time left" msgstr "%time oor" #: modules/aggregator.module:714 msgid "Category overview" msgstr "Kategorie oorsig" #: modules/aggregator.module:731;783 msgid "The category has been updated." msgstr "Die kategorie is opgedateer." #: modules/aggregator.module:735;813 msgid "The feed has been updated." msgstr "Die voer is opgedateer." #: modules/aggregator.module:747;783 msgid "The category has been deleted." msgstr "Die kategorie is uitgevee." #: modules/aggregator.module:751;813 msgid "The feed has been deleted." msgstr "Die voer is uitgevee." #: modules/aggregator.module:892 msgid "The categories have been saved." msgstr "Die kategorieë is gestoor." #: modules/aggregator.module:941 msgid "Categorize" msgstr "Kategoriseer" #: modules/aggregator.module:941 msgid "Save categories" msgstr "Stoor kategorieë" #: modules/aggregator.module:1064;1064 msgid "blog it" msgstr "blog dit" #: modules/aggregator.module:1065 msgid "Comment on this news item in your personal blog." msgstr "Lewer kommentaar op die nuus item in jou persoonlike blog." #: modules/aggregator.module:1085 msgid "%age old" msgstr "%age oud" #: modules/aggregator.module:1114 msgid "Source" msgstr "Bron" #: modules/aggregator.module:1123 msgid "Categories" msgstr "Kategorieë" #: modules/aggregator.module:86;708;719 msgid "1 item" msgid_plural "%count items" msgstr[0] "1 item" msgstr[1] "%count items" #: modules/aggregator.module:93 msgid "administer news feeds" msgstr "administreer nuusvoere" #: modules/aggregator.module:93 msgid "access news feeds" msgstr "toegang tot nuusvoere"