# LANGUAGE translation of Drupal (modules/book.module) # Copyright YEAR NAME # Generated from file: book.module,v 1.288.2.1 2005/04/13 18:51:17 dries # msgid "" msgstr "" "Project-Id-Version: 1.0\n" "POT-Creation-Date: 2005-04-15 17:59+0000\n" "PO-Revision-Date: 2005-04-19 16:35+0200\n" "Last-Translator: Kobus Myburgh \n" "Language-Team: Kobus \n" "MIME-Version: 1.0\n" "Content-Type: text/plain; charset=utf-8\n" "Content-Transfer-Encoding: 8bit\n" "Plural-Forms: nplurals=2; plural=(n != 1);\n" "X-Poedit-Language: Afrikaans\n" "X-Poedit-Country: SOUTH AFRICA\n" #: modules/book.module:13;79 msgid "book page" msgstr "boekbladsy" #: modules/book.module:61 msgid "add child page" msgstr "voeg opvolgerbladsy by" #: modules/book.module:63;93 msgid "printer-friendly version" msgstr "drukker-vriendelike weergawe" #: modules/book.module:63 msgid "Show a printer-friendly version of this book page and its sub-pages." msgstr "Vertoon 'n drukker-vriendelike weergawe van die boek en sy subbladsye." #: modules/book.module:77;81;89 msgid "books" msgstr "boeke" #: modules/book.module:85 msgid "orphan pages" msgstr "weesbladsye" #: modules/book.module:105 msgid "outline" msgstr "raamwerk" #: modules/book.module:116 msgid "\"%title\" book" msgstr "\"%title\" boek" #: modules/book.module:133 msgid "Book navigation" msgstr "Boeknavigasie" #: modules/book.module:224 msgid "The parent that this page belongs in. Note that pages whose parent is <top-level> are regarded as independent, top-level books." msgstr "Die voorgangerbladsy waaraan hierdie bladsy behoort. Neem kennis dat bladsye wat se voorgangerbladsy <boonste-vlak> is beskou word as boonste-vlak boeke." #: modules/book.module:232 msgid "Log message" msgstr "Logboodskap" #: modules/book.module:232 msgid "An explanation of the additions or updates being made to help other authors understand your motivations." msgstr "'n Verduideliking van die toevoegings of opdaterings gemaak om ander outeurs te help om jou motiverings te verstaan." #: modules/book.module:235;280 msgid "Pages at a given level are ordered first by weight and then by title." msgstr "Bladsye op 'n gegewe vlak is georden eerstens by gewig en dan by titel." #: modules/book.module:258;287 msgid "Add to book outline" msgstr "Voeg by boekraamwerk" #: modules/book.module:260 msgid "Added the post to the book." msgstr "Inskrywing tot die boek gevoeg." #: modules/book.module:264;283 msgid "Update book outline" msgstr "Opdateer boekraamwerk" #: modules/book.module:266 msgid "Updated the book outline." msgstr "Boekraamwerk opgedateer." #: modules/book.module:270;284 msgid "Remove from book outline" msgstr "Verwyder van boekraamwerk" #: modules/book.module:272 msgid "Removed the post from the book." msgstr "Inskrywing verwyder vanuit die boek." #: modules/book.module:279 msgid "The parent page in the book." msgstr "Die voorgangerbladsy in die boek." #: modules/book.module:420 msgid "Log" msgstr "Log" #: modules/book.module:436 msgid "This update/post awaits moderation and won't be accessible until approved." msgstr "Hierdie opdatering/inskrywing is onderhewig aan moderering en is nie beskikbaar tot goedkeuring afgehandel is nie." #: modules/book.module:478 msgid "previous" msgstr "vorige" #: modules/book.module:478 msgid "View the previous page." msgstr "Bekyk die vorige bladsy." #: modules/book.module:487 msgid "next" msgstr "volgende" #: modules/book.module:487 msgid "View the next page." msgstr "Bekyk die volgende bladsy." #: modules/book.module:496 msgid "up" msgstr "op" #: modules/book.module:496 msgid "View this page's parent section." msgstr "Bekyk hierdie bladsy se voorganger afdeling." #: modules/book.module:540 msgid "top-level" msgstr "boonste-vlak" #: modules/book.module:613 msgid "Books" msgstr "Boeke" #: modules/book.module:717;781 msgid "Save book pages" msgstr "Stoor boekbladsye" #: modules/book.module:741 msgid "Updated book %title." msgstr "%title boek opgedateer." #: modules/book.module:759 msgid "Orphan pages" msgstr "Weesbladsye" #: modules/book.module:797 msgid "" "\n" "

The book organises content into a nested hierarchical structure. It is particularly good for manuals, Frequently Asked Questions (FAQs) and the like, allowing you to have chapters, sections, etc.

\n" "

A book is simply a collection of nodes that have been linked together. These nodes are usually of type book page, but you can insert nodes of any type into a book outline. Every node in the book has a parent node which \"contains\" it. This is how book.module establishes its hierarchy. At any given level in the hierarchy, a book can contain many nodes. All these sibling nodes are sorted according to the weight that you give them.

\n" "

Book pages contain a log message field which helps your users understand the motivation behind an edit of a book page. Each edited version of a book page is stored as a new revision of a node. This capability makes it easy to revert to an old version of a page, should that be desirable.

\n" "

Like other node types, book submissions and edits may be subject to moderation, depending on your configuration. Similarly, books use permissions to determine who may read and write to them. Only administrators are allowed to create new books, which are really just nodes whose parent is <top-level>. To include an existing node in your book, click on the \"outline\"-tab on the node's page. This enables you to place the node wherever you'd like within the book hierarchy. To add a new node into your book, use the create content » book page link.

\n" "

Administrators may review the hierarchy of their books by clicking on the collaborative book link in the administration pages. There, nodes may be edited, reorganized, removed from book, and deleted. This behavior may change in the future. When a parent node is deleted, it may leave behind child nodes. These nodes are now orphans. Administrators should periodically review their books for orphans and reaffiliate those pages as desired. Finally, administrators may also export their books to a single, flat HTML page which is suitable for printing.

\n" "

Maintaining a FAQ using a collaborative book

\n" "

Collaborative books let you easily set up a Frequently Asked Questions (FAQ) section on your web site. The main benefit is that you don't have to write all the questions/answers by yourself - let the community do it for you!

\n" "

In order to set up the FAQ, you have to create a new book which will hold all your content. To do so, click on the create content » book page link. Give it a thoughtful title, and body. A title like \"Estonia Travel - FAQ\" is nice. You may always edit these fields later. You will probably want to designate <top-level> as the parent of this page. Leave the log message and type fields blank for now. After you have submitted this book page, you are ready to begin filling up your book with questions that are frequently asked.

\n" "

Whenever you come across a post which you want to include in your FAQ, click on the administer link. Then click on the edit book outline button at the bottom of the page. Then place the relevant post wherever is most appropriate in your book by selecting a parent. Books are quite flexible. They can have sections like Flying to Estonia, Eating in Estonia and so on. As you get more experienced with the book module, you can reorganize posts in your book so that it stays organized.

\n" "

Notes:

  • Any comments attached to those relevant posts which you designate as book pages will also be transported into your book. This is a great feature, since much wisdom is shared via comments. Remember that all future comments and edits will automatically be reflected in your book.
  • You may wish to edit the title of posts when adding them to your FAQ. This is done on the same page as the Edit book outline button. Clear titles improve navigability enormously.
  • Book pages may come from any content type (blog, story, page, etc.). If you are creating a post solely for inclusion in your book, then use the create content » book page link.
  • If you don't see the administer link, then you probably have insufficient permissions.
" msgstr "" "\n" "

Die boek organiseer inhoud in 'n geneste hierargiese struktuur. Dit is veral goed vir handleidings, FAQs ensovoorts, en stel jou in staat om hoofstukke, afdelings, ens. te hê.

\n" "

'n Boek is eenvoudig 'n versameling van nodes wat met mekaar geskakel is. Hierdie nodes is gewoonlike van die tipe boek bladsy, maar jy kan nodes van enige tipe in 'n boekraamwerk plaas. Elke node in die boekhet 'n voorganger node wat dit \"bevat\". Dit is hoe die book.module sy hierargie vestig. Op enige gegewe vlak in die hierargie kan 'n boek baie nodes bevat. Al hierdie opvolger nodes word gesorteer volgens die gewig wat jy aan hulle toeken.

\n" "

Boekbladsye bevat 'n logboodskap veld wat jou gebruikers help om die motivering agter 'n verandering te verstaan. Elke geredigeerde weergawe van 'n boek word gestoor as 'n revisie van 'n node. Hierdie funksie maak dit maklik om terug te skakel na 'n vorige weergawe van 'n bladsy, indien verkies of nodig.

\n" "

Soos ander node tipes, kan boekinskrywings en veranderinge van goedkeuring afhanklik wees, afhangend van jou konfigurasie. Net so, kan boeke permissies gebruik om te bepaal wie hulle mag lees of na hulle mag skryf. Slegs adminstrateurs word toegelaat om nuwe boeke te skep. Hierdie boeke is eintlik maar net nodes wat geen voorgangernodes het nie (<boonste-vlak> nodes). Om 'n bestaande node in jou boek in te sluit, kliek op die \"raamwerk\"-blad op die node se bladsy. Dit stel jou in staat om die node op enige plek in die hierargie te plaas waar jy dit wil hê. Om die node tot jou boek toe te voeg, gebruik die skep inhoud » boekbladsy skakel.

\n" "

Adminstrateurs mag verkies om die hierargie van hulle boeke na te gaan deur te kliek op die gesamentlike boek skakel in die administrasie bladsye. Daar kan nodes geredigeer, hergeörganiseer, verwyder word van die boek of uitgevee word. Hierdie funksie mag verander in die toekoms. Indien 'n voorgangernode uitgevee word, kan dit opvolgernodes agterlaat. Hierdie nodes is nou weesnodes. Administrateurs behoort per geleentheid hulle boeke ondersoek vir weesnodes en hulle hervestig met die boek soos nodig. Uiteindelik mag administrateurs ook hulle boeke uitvoer na 'n gewone HTML bladsy wat geskik is vir drukwerk.

\n" "

Instandhouding van 'n FAQ deur gebruik te maak van 'n gesamentlike boek

\n" "

Gesamentlike boeke laat jou toe om baie maklik 'n FAQ op te stel. Die hoof voordeel is dat jy nie nodige het om al die vrae en antwoorde self te skryf nie - die gemeenskap kan help!

\n" "

Om 'n FAQ op te stel, moet jy 'n nuwe boek skep wat al jou inhoud sal bevat. Om dit te doen, kliek op die skep inhoud » boekbladsy skakel. Gee dit 'n goed-deurdagte titel, en 'n liggaam. A titel soos \"Estonia Toerisme - FAQ\" is baie goed. Jy kan altyd hierdie velde op 'n later stadium aanpas. Jy sal heel 'n moontlik <boonste-vlak> nodes as die voorganger van die bladsy wil kies. Los die logboodskap en tipe velde skoon vir nou. Nadat jy doe boekbladsy ingevoer het, is jy gereed om dit op te vul met jou gebruikers se gereelde vrae.

\n" "

Wanneer jy op 'n stuk inhoud afkom wat jy in jou FAQ wil insluit, kliek op die administreer skakel. Kliek dan op die redigeer boekraamwerk knoppie onder aan die bladsy. Plaas dan nou die relevante inligtingstuk waarookal jy dit wil inpas deur 'n voorganger te selekteer. Boeke is redelik buigsaam. Hulle kan afdelings hê soos Vlieg na Estonia, Eetplekke in Estonia ensovoorts. Soos jy meer gevorderd raak met die boek module, kan jy dit herorganiseer sodat dit geörganiseerd bly.

\n" "

Notas:

  • Enige kommentaar wat aan die relevante inligtingstukke wat jy in jou boekraamwerk invoer, sal ook in die boekraamwerk ingetrek word. Dit is 'n goeie funksie omdat baie groot wyshede soms in kommentaar deurgegee word. Onthou dat alle toekomstige kommentaar en veranderinge outomaties in jou boek gewys gaan word.
  • Jy mag verkies om die titel van 'n inligtingstuk aan te pas wanneer jy dit tot jou boekraamwerk voeg. Dit word gedoen op die selfde bladsy as die Redigeer boekraamwerk knoppie. Duidelike titels verbeter navigasie besonder baie.
  • Boekbladsye mag van enige tipe inhoud opgestel word (blog, storie, bladsy, ens.). Indien jy 'n stuk skep vir insluiting in jou boek, gebruik die skep inhoud » boekbladsy skakel.
  • Indien jy nie die administreer skakel sien nie, het jy heel moontlik onvoldoende permissies.
" #: modules/book.module:809 msgid "Allows users to collaboratively author a book." msgstr "Laat gebruikers toe om gesamentlik 'n boek te skryf." #: modules/book.module:811 msgid "

The book module offers a mean to organize content, authored by many users, in an online manual, outline or FAQ.

" msgstr "

Die boek module bied 'n metode om inhoud te organiseer, geskryf deur verskeie gebruikers, in 'n aanlyn gids, raamwerk of GGV (FAQ).

" #: modules/book.module:813 msgid "

Pages in a book are like a tree. As pages are edited, reorganized and removed, child pages might be left with no link to the rest of the book. Such pages are referred to as \"orphan pages\". On this page, administrators can review their books for orphans and reattach those pages as desired.

" msgstr "

Bladsye in 'n boek is soos 'n boom. Soos die bladsye geredigeer, georganiseer of verwyder word, kan opvolgerbladsye gelos word met geen skakel na die res van die boek. Hierdie bladsye staan bekend as \"weesbladsye\". Op hierdie bladsy kan administreerders in hulle boeke soek vir weesbladsye en hulle weer aan die boek heg soos benodig.

" #: modules/book.module:815 msgid "A book is a collaborative writing effort: users can collaborate writing the pages of the book, positioning the pages in the right order, and reviewing or modifying pages previously written. So when you have some information to share or when you read a page of the book and you didn't like it, or if you think a certain page could have been written better, you can do something about it." msgstr "'n Boek is a gesamentlike skryfpoging: gebruikers kan saamwerk aan die bladsye van die boek, die bladsye in die korrekte volgorde posisioneer, en nagaan of aanpas wat voorheen geskryf is. Wanneer jy inligting het om te deel of wanneer jy 'n bladsy van 'n boek lees wat jy nie van gehou het nie, of as jy dink 'n sekere bladsy kan beter geskryf word, kan jy iets daaromtrent doen." #: modules/book.module:819 msgid "The outline feature allows you to include posts in the book hierarchy." msgstr "Die raamwerk funksie laat jou toe om inskrywings in te sluit in die boek hierargie." #: modules/book.module:20 msgid "create book pages" msgstr "skep boekbladsye" #: modules/book.module:20 msgid "maintain books" msgstr "hou boeke in stand" #: modules/book.module:20 msgid "edit own book pages" msgstr "redigeer eie boekbladsye" #: modules/book.module:0 msgid "book" msgstr "boek"